Huldeblyk – Tony Pavier – 1955-01-05 — 2017-08-09

“Leef en laat leef,” was een van pa (Tonie) se sêgoed wat ons altyd sal bybly en dit het gespreek in Pa se laaste dae.
Ons bedank ds Bernard Prinsloo en die hele gemeenskap vir hul oproepe, troosboodskappe en ondersteuning.
Totsiens Pa, ons weet Pa is op ’n beter plek en is soveel gespaar. Jou spore lê onvoorwaardelik diep.”

— Elize, Elna, Tonie, Ian en gesinne

Leave a Reply

%d bloggers like this: